logo-01


Ekerk Lewendig
Vir meer videos, volg die skakel

BLOG
Woede is verstaanbaar, maar geloof is beter

Somtyds verras Hollywood ‘n mens aangenaam met die geestelike insigte waarmee hulle in flieks vorendag kom. Ander kere weer moet ‘n mens maar mooi onderskei en swaar sluk. Hoe dit… [...]

Om goed te wees, is om goed te doen

Psalm 119:68 bely dat God goed is; daarom doen Hy goed. Die Boodskap stel dit as volg: “U is die Bron van alles wat goed is, U doen net goeie… [...]

Maak jou ore oop vir hoop

Asaf verloor amper sy laaste greintjie geloof in Psalm 73. Dit gebeur as hy sien hoe sleg dit met homself gaan en hoe goed dit met goddeloses, wat nie die… [...]

Jesus maak ons miljoenêrs

Een van die mees inspirerende Christen-denkers van die laaste honderd en vyftig jaar is sekerlik GK Chesterton. Onlangs het die BBC ‘n TV-reeks van sy reeks Father Brown-stories vervaardig. Dis… [...]

Selfgedifferensieerde leiers

‘n Paar nuusbriewe gelede het ons begin gesels oor Edwin Friedman se navorsing aangaande leierskap waarin hy die punt maak dat daar vandag ‘n gebrek aan durf en moed by… [...]

Vir die nuutste vanuit ons blog, volg die skakel