Net soos enige ander gemeente of kerk, is Ekerk afhanklik van finasiële ondersteuning om te kan oorleef. Ekerk is geregistreer as ñ Artikel 21 maatskappy sonder ñ winsoogmerk. Die grootste deel van Eker se inkomste word weggegee aan hulpbehoewende mense, evangelisasie projekt, ens. As jy voel jy wil Ekerk finansieel ondersteun, hier is ons bank besonderhede:
Ekerk Vereniging
ABSA Bank
Takkode: 632 005
Rekening: 4059 699 232
Dis partykeer moeilik om net eers te weet waar om te begin. Die doel van hierdie publikasie is om jou al die inligting te gee wat jy nodig het om van vandag af ñ daadwerklike verskil aan die nood in die wêreld te maak. Hierdie organisasies doen uitstekende werk, is lief vir Jesus, en gee om vir stukkende mense. Ons gaan kuier gereeld vir hulle, en jy is welkom om direk met hulle kontak te maak, en van jou tyd, geld en goed te gee waar jy kan.
Loer gerus hier vir ñ kort video wat oor al die bedienings wat ons ondersteun handel:
Help ons om Jesus meer sigbaar te maak.