Bybelskole - Markus bybelskool
Ons het twee reekse wat die Markusevangelie behandel. In ons eerste reeks het Stephan Joubert 'n agt sessie Bybelskool gehou.
In ons tweede Bybelskool het ons 'n videoreeks gemaak waar elke episode een hoofstuk van die Evangelie bespreek.