BYBELSKOLE - Oorvloed in 'n tyd van tekort

Prof Jan van der Watt het oor 'n ses weke periode ons 'n Bybelskool aangebied wat handel oor die boek Efesiërs. Die tema vir die Bybelskool reeks is "Oorvloed in 'n tyd van tekort". Kyk gerus saam met ons deur die skakel hieronder te volg.

Vir meer videos, volg die skakel